Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Gebede
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Kennisgewings
 Nuwe beplanning vir Instituut
 Gebaretaal as amptelike taal
 Basaarnuus
 'n Tikkie humor
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 Goue gedagtes



 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.



Volgende sperdatum:
22 April 2002





Goue Gedagtes


Dis moeilik om die skrif teen die muur
te lees as jy met ou rug
daarteen staan


Gebed is die fontein wat die put
Van jou siel vul


Jy sal vir baie mense in die lewe
tot seën wees as jy knieë
het wat baie buig


'n Negatiewe mens sien 'n
reënboog in swart en wit


DIT WAT JY IN DIE LEWE INPLOEG,
KRY JY MET RENTE TERUG


Gee Jouself ten spyte van jouself


Moenie jou bes probeer nie,
Doen jou Bes!!!!


Terug na bo


Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville