Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Gebede
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Kennisgewings
 Nuwe beplanning vir Instituut
 Gebaretaal as amptelike taal
 Basaarnuus
 'n Tikkie humor
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 Goue gedagtes



 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.



Volgende sperdatum:
22 April 2002




Dagsê al my lesers!!!!

Die winter kom nou vinnig nader, die oggende raak donkerder. Gelukkig is daar nuusbrief om julle warm te hou met al die interessante leesstof.

Geniet die nuusbrief en lees lekker. Mag die Here julle baie seëninge gee en dat elke oomblik saam met julle wees.

Groete in Jesusliefde
NICKY!!!!!!

Ns. Neem kennis dat die internet adres verander het, kyk by Redaksie.






Die De la Bat gemeente in Bellville wil die Woord van God verkondig onder alle Dowes. Ons doen dit met gebare, met Bybelstudies, en met hierdie maandelikse nuusbrief. Enige bydraes en donasies is welkom.
Indien u iets wil skryf aan die Dowe Fokus, kliek hier.
Indien u n donasie wil maak, kliek hier.
Indien u wil inskryf op die nuutste Fokus, kliek hier.
Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville