Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Gebede
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Kennisgewings
 Nuwe beplanning vir Instituut
 Gebaretaal as amptelike taal
 Basaarnuus
 'n Tikkie humor
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 Goue gedagtes



 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.



Volgende sperdatum:
22 April 2002





Belangrike kennisgewings

SOEK GELEENTHEID OM PRETORIA SE OMGEWING TOE TE GAAN

Alwyn en Helena Carstens van Stellenbosch soek geleentheid om deur die loop van die jaar Pretoria toe te gaan en terug. Sal bydra tot koste. As daar iemand is wat weet wie soontoe gaan, kan gerus vir hulle kontak by faks : (021) 887 2367

SNET 'N NOTATJIE OOR DIE SKOONMAAK EN DIE HUUR VAN DIE KERKSAAL

Vorige nuusbriefuitgawe is daar niks genoem oor die skoonmaak van die kerksaal nie. Enigiemand van die huurders mag nie self die huursaal skoonmaak nie, net die kosters alleenlik. Die skoonmaak van die saal se kostes sal R100,00 of R120,00 wees.

VRIENDELIKE VERSOEK - Iemand wat reeds 50 is of wat gaan 50 word.

Wees asseblief gaaf en doen dit vir my. Alle mense wat hierdie jaar 50 word en hulle gesinne moet asb hulle name vir Nico Smit gee sodat ons kan reël vir 'n lekker partie of iets. Ons is mos nou of word 'n halfeeu oud. Dan kyk ons of ons regtig oud is of nie. Ek wil graag weet hoeveel daar is en hoeveel sal kom met hulle gesin of meisie/ou sodat ons kan besluit op datum en plek. Wat dink julle? Sal dit nie lekker wees nie. Ek wag vir julle name (die wat 50 is of 50 gaan word).

Nico Smit 9816481 (faks) 0825801179


Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville