Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Die krag van gebed
   Kom ons bid...

  Gemeente nuus
   Gemeente nuus
   Malawi-uitreik
   Nuwe webblaaie

  Artikels
   Egpare moet mekaar waardeer
   Aan my vriende
   Potskuur

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Resep van die maand
   Goue gedagtes

  Briewe
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Ontvang Dowe Fokus deur die pos

Volgende sperdatum:
22 Julie 2002





GOUE GEDAGTES


God se liefde versag
elke hart


Seerkry moet in sand
geskrywe word,
goedheid in marmer!


Dis nie wat jy gee wat
saakmaak nie, maar die
gesindheid waarmee jy dit gee.


Liefde is, bo alles,
om jouself te gee!


Wanneer jy 'n vriend verraai,
verraai jy ook jouself.


Neem tyd om vriendelik te wees -
Dis die weg na geluk.


Moenie 'n fout soek nie,
soek 'n geneesmiddel.



Terug na bo






Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville