Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Die krag van gebed
   Kom ons bid...

  Gemeente nuus
   Gemeente nuus
   Malawi-uitreik
   Nuwe webblaaie

  Artikels
   Egpare moet mekaar waardeer
   Aan my vriende
   Potskuur

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Resep van die maand
   Goue gedagtes

  Briewe
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Ontvang Dowe Fokus deur die pos

Volgende sperdatum:
22 Julie 2002





RESEP VAN DIE MAAND


WATERTAND PIESANGTERT

KORS: 1 pak tennisbeskuitjies

VULSEL:

3 piesangs
½ koppie suiker
¾ koppie water
1 blikkie Ideal Melk
1 e suurlemoensap
1 e vlapoeier
1 pakkie suurlemoenjellie

  1. Druk piesangs fyn en voeg suurlemoensap by.
  2. Kook suiker, vlapoeier en water saam. Sodra dit kook haal van stoof af.
  3. Voeg piesangs by. Sit terug op stoof en laat kook. Voeg suurlemoenjellie by, haal af van stoof, laat koud word, maar nie stol nie.
  4. As dit koud is, neem Ideal Melk, klop baie styf en voeg piesangmengsel by Ideal Melk en gooi in kors.
  5. Plaas in yskas.



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville