Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



'n Opstel geskryf deur 'n Laerskool leerling...!!!

Kersvees is die moiste tyt van die jaar. Die meeste mense het dan vekansie, ek ook. Ons het ook 'n krip in die sitkammer, wat Pa drie weeke voor kersvees daar ingebring het en ek en my klyn sissie kan ook help. Baie krippe is vevelig maar nie ons sin nie want daar is baie oulike figiere daar in. Ek het eenkeer vir Josif en liwe Jesus op die stoof gesit dat hille nie kout kry nie toe was dit te warm. Liwe Jesus het swart geword en Josif het ytmekaar gebars, een van sy foete het in die deeg in geskiet en dit was nie 'n mooi gesig nie. Ma was baie kwaat en gese dat nie eers die hyliges beskerm word deer my domgeit nie. As Maria so sonder man en kind rondstaan lyk dit nie goet nie. Maar ek het gelikkag baie figiere in my speelgoedboks en nou is Josif Donald Duck. Vir liwe Jesus wou ek vir Asterix vat omdat hy die enigste een is wat so klyn is dat hy in die voerbak kan pas maar Ma het gese dat liwe Jesus tog nie Asterix kan wees nie dan liewer verbrant is beter. Nou is liwe Jesus swart maar nog steets liwe Jesus. Agter liwe Jesus staan twee osse, 'n esel, 'n seekoei en 'n brontosauris. Die seekoei en die brontosauris het ek self daar ingesit want die osse en die esel het so aleenag gelyk. Lings van die stal kom nou net die drie wyse manne in. Een van die wyse manne het laas kersvees geval toe Pa hom wou skoonmaak nou is hy heeltemal stikkend. Nou het ons net twee wyse manne en 'n wyse Batman. Gewoonlik het die wyse manne baie giskenke vir liwe Jesus soos gout, wierrook en pirpir of so iets. Ons sin het in plaas van gout 'n sygstokkiepapierkie wat so mooi blink. Die ander ene het prymtwak in sy hant omdat ons nie wierrook het nie, maar die prymtwak maak ook rook as mens dit aansteek. Die wyse batman het 'n pistool. Dit is nie eintlik 'n goeie giskenk vir liwe Jesus nie, maar daarmee kan hy hom teen die brontosauris beskerm. Agter die drie wyse manne is 'n paar rooihuid indiane en 'n glasengel. Een van die engel se voete is afgebreek, daarom sit hy nou op 'n moterviets sodat dit maklikker is vir hom.

Nou kan hy met die moterviets ry as hy nie lis is vir vlieg nie. Regs van die stal het ons vir rooikappie gesit. Sy het 'n pizza en drie kaasels (dis nou die bier wat Pa altyt drink) vir ouma saamgebring. Ek het nie meer 'n wolf nie, nou loer daar 'n ninja tirtel agter die boom yt in die wolf se plek. Daar is nie nog goet in die krip nie, want Ma het gese dis nou genoeg. In die aant sit ons die lig aan dan lyk die krip eers regtig moi. Ons sit om die krip en sing kersveesliekies. Pety is baie moi maar die meeste is sommer vevelig. As 'n mens weer sien is kersvees veby en sommer die jaar ook. Die giskenke is ytgepak en 'n mens kry niks voor paasvees nie behalwe as jy voor die tyt vejaar.

Maar een ding is veseker: kersvees kom altyt weer.


Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville