Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com




  In hierdie maand se   uitgawe...

   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
Swart dowes uitreik
  Gemeentenuus
Gemeente nuus
Bybel leesprogram
Kerkraadsvergadering
Belangrike afkondiging
   Artikels
Internet artikels
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Goue gedagtes
   Briewe
Lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes


Volgende sperdatum:
20 November 2002
(Gesamentelike nuusbrief)



Skryf aan Dowe Fokus

Maak 'n donasie

Ontvang Dowe Fokus deur die pos - Intekenare vorm.


  Gemeentenuus
  Bybel leesprogram
  Kerkraadsvergadering
  [Belangrike Afkondiging]

BELANGRIKE AFKONDIGING

Rełnie: transoranje-skool vir Dowes - 2004

Transoranje-Skool vir Dowes word in die jaar 2004 vyftig (50) jaar oud.

Ons beplan om 'n groot reunie in 2004 te hou.

Om die reunie 'n sukses te maak begin ons nou al om die kontakbesonderhede van oud-skoliere en oud-personeel bymekaar te maak.

Help ons asseblief deur die kontakbesonderhede van oud-skoliere en oud-personeel aan my deur te stuur by:

  • dewetw@freemail.absa.co.za of
  • Faksnommer: (012) 386 6077 (Vir aandag: W. de Wet) of
  • Posbus 19036, PRETORIA-WES, 0117

Verskaf asseblief soveel moontlik van die volgende besonderhede:

  • Naam en Van
  • Nooiensvan (indien van toepassing)
  • Kontaknommers (Telefoonnommers, Faksnommers, Selfoonnommers ens)
  • E-pos (E-mail) adres
  • Posadres
  • Watter jare was die persoon by die skool betrokke?
  • Getroud, eggenoot(e), aantal kinders, ens.

Stuur asseblief hierdie e-pos of inligting aan soveel moontlik persone wat inligting oor oud-skoliere en oud-personeel kan verskaf.

Groete

Wynand de Wet
Namens TRANSORANJE-SKOOL VIR DOWES


Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville