Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Gebede
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Kennisgewings
 Nuwe beplanning vir Instituut
 Gebaretaal as amptelike taal
 Basaarnuus
 'n Tikkie humor
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 Goue gedagtes



 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.



Volgende sperdatum:
22 April 2002





Gemeentenuus

[Jeugwyk] [Wyk 6] [Wyk 7B] [Nuus uit ander wyke]

Wyk 7B

Magrieta Eiman se seun Conroy (sien foto) het 2 de plek behaal onder 12 jaar oud, vryslag Boland USSASA op George. Conroy het verlede jaar vir die eerste keer leer swem. Veels geluk Conroy!








Maggie Anthonie het opgehou werk na 34 jaar by Berg Rivier Tekstiek. Hoop jy rus nou lekker.

Enrico Olivier, seun van Elaine Olivier, wie tans in Australië studeer stuur groete aan almal en ook dankie aan almal wie vir hom bid. Dankie vir die gebede. Enrico het ook die Here aangeneem, is betrokke by die jeug waar hy kerk gaan. Errol, Elaine se man moet op ongeskiktheid gaan, maar hy weier. Errol se ruggraat is volkome verkalk en hy het baie pyn. Ook het hy probleme in sy dikderm. Bid vir hom asseblief.

Verder gaan dit goed met die ander in Wyk 7B.


Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville