Claudell Smit
Hallo Nicky I get the Fokus book last week for last October. I read that there's
internet address. I am surprised to hear it. Luckily I read it in my lunch hours.
It looks lovely and I can't believe it. I want you please put it in the news but tell
me if you can correct it. I design that we must go away for the weekend last 8 March
because we married for 5 years. I borrowed the money from Dawie for petrol to visit
Dawie/Marlene for the weekend. We enjoyed it. I took Dirk for a drive to see the place
in Saldanha, Veldrif, Vredenburg and he is longing to see the West Coast.
Last 11 February dirk and I went to the specialist for check up and the doctor say that
he must go for xray for his lungs, arm, throat. We had to go back to the doctor after
checkup. At last dirk is much better and healthy.The doctor said that he must go to
Specialist for his wrist. There's something wrong with his wrist. He must go back again
for his wrist operation last 20 February. He had operation at N1 City. He say that it is
very painful. He must go back again last 4 March to see if it is okay. He had to go back
to Xray. I see that there's two pins in his wrist. He must wait till 10 April to remove
the pin at hospital N1 again. I hope that he will get better soon. I say thank God that
Dirk is alive. After the operation Dirk must look for job but he still dont work for
almost 9 months. We struggle at the moment. My son, Jean-Claude age 3 - 8 months, he go
to Worcester Da La Bat school. I see that he is very clever and learn quickly with his
sign language.
Mathie Carstens van Bellville
Op 17 Maart by kerkdiens sluit ek soos gewoonlik oop(as hulp koster) om mense kerk
te verwelkom. Toe het een "onbekende" dame ingekom en met blydskap vir my gegroet
en vra my wie sy is. Ná lang rukkie kyk ek haar en wonder wie sy is, later herken
ek haar glimlag soos haar skooldae, so bly was ek om haar weer vir na 'n lang tyd
te sien. Sy is Riëtte Möller (nou Steyn van Pretoria). Ons was by De la Bat Skool,
Worcester waar ek baie keer vir haar geterg het. Sy was klaar met skool op 1969 en
ek op 1970 - ná 32 ½ jaar laas - weer sien. Hanlie se ma gaan op 25 Maart per vliegtuig
na Gauteng om een maand by ander dogter, Drienie Mills van Pretoria te kuier, waar sy
ook op 30 Maart by haar kleindogter, Marina se troue (DV) sal bywoon. Sy sal (DV) op
28 April terug wees na Kaap.
Ons is geskok en jammer dat Piet Gunter skielik op 3 Maart oorlede is by Johannesburg.
Hy en sy gesin het van 1 Februarie as tydelik by agter ons "Ouma"-woonstel gebly (huur).
Toe Piet op 27 Februarie na Johannesburg gegaan het vir sy besigheid, toe sterf hy daar
aan hartaanval. Soos ons hom hier kort leer ken het, was hy 'n dierbare man wat ook
effens gekla met sy hart probleme. Hy was ook saam met my in die koshuis op skool waar
hy ongelukkig vroeër die skool verlaat het. Soos ek verneem het, was hy baie slim hoe om
met duiwe-wedren te behandel / boer en verkoop waar verskeie mense wat by hom gekoop het,
gewen het met duiwe-wedren en ook hyself deelneem en ook baie kere gewen het.
Ons kerk hou 4 Mei kerkbasaar. Bid asseblief vir ons kerkbasaar dat ons kerk se finansiële
behoeftes goed sal gaan. Ek sien baie uit na die basaar, want dit is lekker om vir die Here te werk en ook ou bekendes (hoop hulle kan kom) van ver te sien.
Louis en Christina Lourens van Gordonsbaai
Marie en Dannie Jonck het op 9 November saam met ons eie motor na vakansie rond gereis.
Ons en hulle het drie dae by ons vriendin van Danny Cammy van Danabaai daar geslaap,
dan het ons hulle Maandag na Bloemfontein gereis. Ons hulle het een aand by Dannie se neef
daar geslaap , dan het ons na Pretoria daar aangekom, ons het paar dae by oudste dogter
Sade geslaap, dan het ons twee dae by Jannie Carstens van Pretoria daar geslaap totdat
ons jongste dogter se troudag bygewoon het. Elsa se troudag het goed gekom. Sondag
(18 November) het ons seun van Tzaneen vir ons na Tzaneen geneem. Ons motor het by
Jannie Carstens daar gelos. Ons seun en sy vrou het met ons rondgery en daar gekuier.
Ons het drie dae by Tzaneen daar geslaap. Hulle het vir ons na plaas gaan wys, die plek
was baie mooi en natuurlik, maar ons kan nie daar woon nie, want dit is baie warm. Dan
het ons / hulle en ons kinders na ons seun se vrou se ouers naby Messina op die plaas
daar gekuier. Dan het ons vir Dannie en Marie na sy neef van Pretoria weggebring.
Ons het een week by my oudste dogter daar gekuier. Marie en Dannie het op 31 November
by Sade teruggekom. Ek het 31 November tot 14 Desember by my dogter daar gekuier, dan
Fanie en sy vrou Roos van Pretoria vir my kom haal, dan het ek een aand daar geslaap.
Drie weke gekuier by Fanie hulle. Op 15 Januarie het inspekteur faks vir ons gestuur.
Hy het met ons gereël om per vliegtuig te gaan ry, ek het nog nooit self met vliegtuig
gery nie (Christina). Ek was bang gewees maar ek het so besef dat ek so lekker van Kaap
tot Johannesburg afgery het. My man wou iets vir my sê, maar ek steur hom. Ek het net
gestaar op die wolke, ek dink so baie dat die Here alles van die wêreld van berge,
riviere ens gemaak het. Ons het op 17 Januarie na hofsaak oor my skoonseun gegaan,
maar ons het verniet gegaan. Die hof van vrou het paar woorde vir ons gevra. Ons hoef
nie binne in hof gaan nie. Maar gelukkig het ons geniet met vliegtuig en een week by
ons kinders daar gekuier, toe moes ons terugkom, ek wil nog met vliegtuig ry, maar die lewe word duur.
Christo Smit van Worcester
Baie lekker warm op Worcester, ons het baie lekker geswem en heerlik waatlemoen geëet. Ernest
en Brenda Kleinscmidt, sy seun Armand word eendag v.d. dae 2 en hul tweede kind word in April
verwag. Hulle tweede seun, Wilhelm studeer vir toerisme. Worcester het onlangs van 30
Januarie tot 2 Februarie skou gehad. Lewensruimte het werkswinkel gehad daar, altesesame
R2 000,00 ingesamel. Ons is baie dankbaar. Worcester en Bellville se gemeente het 1 tot 3
Februarie kerkraadskamp gehou. Ons het lekker gebraai. Neil du Plessis het ook baie mooi
gepreek by Worcester se kerk, Nicky du Plessis het ook goed getolk. Dit was vir my baie lekker
om bietjie te ontmoet van Bellville kerkraad. Ons het ook op 2 Maart kerkbasaar by Moedergemeente
gehad. Hermie van Rooyen en Etienne Jordaan het op 22 Desember 2002 het getrou op Bloubergstrand.
Baie geluk! By Huis Brewis Ouetehuis, Susie Le Roux is op 30 Desember 2002 oorlede. Sy was
lank baie siek. Een Lewensruimte personeel, Ilona Beukes se pappa was op 18 Januarie 2002 aan
hartaanval oorlede. Johnny van Aswegen se vrou Susan was twee keer in die hospitaal. Sy is weer
tuis. By Worcester se gemeente het op 27 Januarie nuwe voorstelling van nuwe kerksraadslede.
Jaques Benade, Michelle Minnie en Michael Swart het as nuwe diakens gekies Johan Niemand,
Lisle Niemand, Debbie Neusch en mev. Esther Viljoen het ook as nuwe ouderlinge gekies. Baie
geluk julle almal. Ek het 'n beriggie geplaas oor Jaco Groenewald wat vermoor is, ek ken hom
by Transoranje skool. Ek stuur baie groete en liefde vir julle almal.
Daniel Ferreira van Malmesbury
Die vorige Dowe Fokus van die Desember het vir my baie aangenaam gelees om van die 4 gemeente
dowes se sake te verneem. Dit is darem baie beter so, as om by een gemeente se sake te
verneem, sodat almal saam die weg kan baan om die Here te dien in Sy genade. Ek vra al
die tolke dat hulle nie sonder die mond met die gebaretaal moet doen nie, want dit kan vir
party moeilik wees om te volg, omdat baie jong dowes goed kan praat. Dit is nogal die beste
om saam met die gebare en die mond te doen. Sonder die mond, wat stil hou, kan ek soms net die
gebaar nie volg van die woord nie. Onthou dat baie dowes nie stom is nie. Dit is my grootste
wens dat albei gedoen moet word. Enige persone is baie welkom om my van te kontak, as hulle
darem lus voel. Baie dankie. Groetenis in die genade van Jesusliefde. As iemand hom wil kontak of
skrywe, hier is sy adres: Pleinstraat 24A, Malmesbury, 7310.