Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Die krag van gebed
   Kom ons bid...

  Gemeente nuus
   Gemeente nuus
   Malawi-uitreik
   Nuwe webblaaie

  Artikels
   Egpare moet mekaar waardeer
   Aan my vriende
   Potskuurdag

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Resep van die maand
   Goue gedagtes

  Briewe
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Ontvang Dowe Fokus deur die pos

Volgende sperdatum:
22 Julie 2002

Gemeenteblad:
http://ngkdelabat.tripod.com


Dagsę al my lesers!!!!

Kan u glo die helfte van die jaar is verby. Die nuusbrief is hierdie maand vol verskeidenheid nuus. Ons berig oor ons jeug se besoek aan Panorama gemeente, en ons lees verder oor die ontmoeting van Arnold Meth met sy ouers. Daar is ook interessante nuus van ander dowes wat ver bly, 'n lekker bobase resep en grappies om die koue weg te lag.

Die nuusbrief is hierdie maand baie dunner as gewoonlik, miskien is ons lesers se nuus op, of hulle vingers kry te koud om te skryf, ons nooi julle uit om enige nuus vir ons te stuur want ons dowes wil graag lees van mekaar.

Maak vir jou 'n koppie koffie of tee, sit agteroor en ontspan lekker met hierdie maand se nuusbrief.

Tot volgende keer!!!!

Gebed: Ek wil U nederig wy my lewe, U volg waar U my ook mag lei.
Amen!

Groete in Jesusliefde
NICOLENE



Die De la Bat Gemeente in Bellville wil die Woord van God verkondig onder alle Dowes. Ons doen dit met gebare, met Bybelstudies, en met hierdie maandelikse nuusbrief. Enige bydraes en donasies is welkom.
Indien u iets wil skryf aan die Dowe Fokus, kliek hier.
Indien u n donasie wil maak, kliek hier.
Indien u wil inskryf op die nuutste Fokus deur die pos, kliek hier.

Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville