Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com



   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Uitleg van 'n Coke blikkie
   Woorderaai

  Gemeente nuus
   Algemene nuus
   Basaarnuus
   In Memoriam

  Artikels
   Vadersdag
   Iets om oor te dink
   Iets interessant

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Goue gedagtes

  Briewe
   Brief aan lidmate
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Volgende sperdatum:
21 Junie 2002





Goue Gedagtes


Die lewe is ‘n lied
Kom ons sing dit
Die lewe is ‘n geheim
Kom ons ontdek dit
Die lewe is God se gawe aan jou.
Wat jy daarmee doen, is jou gawe aan God.


Sodra die moeilikste tree gegee is, word
die res ‘n fees. Vergifnis.
Die mooiste gawe!!!


Jesus is nie soos die mense nie.
Hy is liefde …. Hy leef vir my.


Jy het ‘n hart en daar is iemand
wat jou nodig het.
Maak die blomme gereed!


Leer hoe om oud te word met
‘n jong hart. Dit is die hele kuns.


Onthou die mooi dae!
Want as jy hulle vergeet keer hulle nooit weer terug nie.

Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville