|
![]() Geestelike Voedsel Gemeente nuus Artikels Gereeld Briewe Redaksie Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier
Volgende sperdatum:
|
Lank terug in Bybelse tyd het hulle nie soos Januarie, Februarie of April ens gebruik nie, hulle het ander name gehad, dit is baie interessant om te kyk wat was hulle maande en die versies waar dit plaasgevind word. Maande: Aanvanklike is gebruik gemaak van oud Hebreeuse en Kanaánitiese name van maande. Die volgende kom in die Ou Testament voor.
Later is die name van die maande van die Babiloniese kalender ontleen. Die name, waarvan ‘n paar in die Ou Testament plaasgevind is, word die volgende:
Soms is die maande met hulle getalle aangedui. Die sesde maand in Haggai 1:1 is dus Elul. Ingestuur deur Liza Byleveld |