Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com



   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Uitleg van 'n Coke blikkie
   Woorderaai

  Gemeente nuus
   Algemene nuus
   Basaarnuus
   In Memoriam

  Artikels
   Vadersdag
   Iets om oor te dink
   Iets interessant

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Goue gedagtes

  Briewe
   Brief aan lidmate
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Volgende sperdatum:
21 Junie 2002





DIS JUNIE – PA’S SE MAAND – VADERSDAG – 16 JUNIE


Hoe om jou pa of die man in jou lewe se dag spesiaal te laat maak?

1. Maak die tuin mooi en sny die gras vir hom
2. Bederf hulle met geskenkies soos lekker parfuum, biltong en sjokolade
3. Koop vir hom ‘n rugbykaartjie
4. Gee handgemaakte kaartjie om te sê dat jy vir hom baie waardeer in alles wat hy doen
5. Hou ‘n braaivleis partytjie vir hom
6. Gaan op ‘n uitstappie en nooi hom vir ‘n lekker visvang.
7. Verras hom met ontbyt in die bed.

Pa’s is belangrike mense in ons lewens, hulle gee vir ons raad as ons probleme het, hulle werk hard elke dag om vir ons te sorg, hulle stel vir ons ‘n mooi voorbeeld as die hoof van die huis en ons moet hulle waardeer daarvoor.

Mag alle pa’s hierdie spesiale Vadersdag geniet!

Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville