Make your own free website on Tripod.com
Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com



   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Uitleg van 'n Coke blikkie
   Woorderaai

  Gemeente nuus
   Algemene nuus
   Basaarnuus
   In Memoriam

  Artikels
   Vadersdag
   Iets om oor te dink
   Iets interessant

  Gereeld
   Grapblad
   Raai wie verjaar...
   Goue gedagtes

  Briewe
   Brief aan lidmate
   Lesers gesels saam

  Redaksie
   Redaksie
   Vorige uitgawes


Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is - klier hier

Volgende sperdatum:
21 Junie 2002





WOORDERAAI

Hier is 'n lekker WOORDERAAI speletjie vir ons lesers. Die speletjie werk so: In die blok hieronder is klomp letters deurmekaar gerangskik. As jy mooi lees sal jy sien dat daar mense se name wat in die Bybel is, versteek word. Onthou die name kan van links na regs of regs na links geskryf word. Dit kan ook van bo na onder of onder na bo verskyn. Dit kan ook skuins verskyn. Probeer al die name kry wat pas. Kyk na die Bybelverse vir leidrade!

Gebruik die teksverse om uit te vind wie se name gesoek moet word!

Genesis 21:24
Eksodus 4:1
1 Sameul 30:15
Lukas 9:58
Lukas 10:42
Matteus 26:33
Johannes 11:43
1 Konings 2:47
Genesis 25:33
Openbaring 1:4



Neil du Plessis
(Namens die Evangelisasie Kommissie)

Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville