 |
Ds. Viljoen en sy vrou, Esther van Worcester De La Bat gemeente |
 |
Vriendelike gesiggies by die koek- en tert- tafel |
 |
Ons was almal baie bly om vir Deon en Hanna Dippenaar by die basaar te sien |
 |
Kyk net sulke mooi glimlagte by die koekies tafel |
 |
Kyk net hoe braai die jongmanne vleis!!!!!! |
 |
By 'n basaar gesels die mense tog te lekker. Né Elaine!!! |
 |
De La Bat se boerewors is elke jaar 'n treffer!!! |
 |
Hier wys Pieter hoe word 'n hamburger nou eintlik gemaak. Ek wonder of Truter daardie hamburger gaan
verkoop of selfs gaan opeet? |
 |
Groente is gesond, veral patats, wys Hannes |
 |
Sjoe, maar so 'n toffie-appel is taai!!!!!!! |