GOUE GEDAGTES
Onthou ook 'n knippie humor om
teleurstellings te verteer
Lag is die beste grimering vir jou uiterlike
en die beste medisyne vir jou innerlike
Onthou die mooi dae!
Want as jy hulle vergeet keer hulle nooit weer terug nie
Aanvaar dat ander mense "anders" is, anders dink
anders doen, anders voel, anders praat
As jy moeg is en jy weet nie waarvan nie,
kan een enkele woord 'n gebeurtenis word . 'n nuwe begin
My mond is gemaak vir woorde, vir elke goeie woord
waarop ander wag
Maak jou dae mooi! Wees entoesiasties oor die lig,
oor liefde, oor goeie mense en goeie dinge.
Terug na bo