Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Moedersdag
 Geluk
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Wees 'n aangename geur!
 Humor vir die maand
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 'n Tikkie humor

 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is,asook enige fotos wat laat ingekom het - klier hier

Volgende sperdatum:
23 Mei 2002






Gemeentenuus

[Wyk 1] [Wyk 2] [Wyk 3] [Wyk 4] [Wyk 6] [Algemene nuus]

WYK 3

Nege rolbalspelers gaan een week by S.A. Dowes Rolbal Kampioenskappe deelneem. Hulle is Raysford Cruywagen, Winston Swartz, Johan Marais, Bernard du Plooy, Kobus Marais, Tobie Carstens, Danie du Plooy en Franco Ferrini. Die toernooi sal plaasvind by Rooseveldt Rolbalklub in Johannesburg, 28 April - 3 Mei 2002. Die WP Dowes span moet hul title verdedig, hopelik bring ons vanjaar die beker weer Kaap toe. Sterkte aan al die rolbalspelers, hoop julle vaar goed in toernooi en kom veilig terug. Ons sal in die volgende nuusbrief vertel wat in die toernooi gebeur het en die uitslae bekend stel.

Ingestuur deur Raysford Cruywagen



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville