GEE
DIE BESTE DING OM TE GEE:
Aan jou vyand - is vergifnis
Aan 'n opponent - is verdraagsaamheid
Aan 'n vriend - is jou hart
Aan 'n kind - is 'n goeie voorbeeld
Aan 'n vader - eerbied en ontsag
Aan 'n moeder - gedrag wat haar altyd sal
vul met trots oor jou
Aan jouself - respek
Aan alle mense- liefde
Aan God - eer en lof!
|
Onthou die vyf eenvoudige geheime van geluk:
- Maak jou hart skoon van haat.
- Gooi al jou bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir jou.
- Leef eenvoudig.
- Gee meer.
- Verwag minder.
|
Terug na bo