Terwyl ons elkeen 'n prediker is en elke lewe
'n preek, mag ek vra:
"Watter soort preek verkondig jou lewe?"
Sondige gedagtes is nie stil genoeg om
nie deur God gehoor te word nie
Moenie uiterlik saamtrek en innerlik
dwarstrek nie
As jou knieë wil knak van vrees,
Kniel dan op hulle
Om môre in jou kinders se
herinneringe te wees, moet jy
vandag in hul lewens wees
Diensbaarheid is liefde in werksklere
Vrees is die donkerkamer waar negatiewe
ontwikkel word.