Van die Redaktrise
 Geestelike Voedsel
 Moedersdag
 Geluk
 Oorsig van arbeid onder dowes (vervolg)
 GEMEENTENUUS
 Wees 'n aangename geur!
 Humor vir die maand
 Raai wie verjaar...
 Lesers gesels saam
 'n Tikkie humor

 Redaksie
 Vorige uitgawes


Het jy enige lekker nuus vir ons?
Nuusbrokkies kan hier gepos word.

Ons kan u per e-pos laat weet sodra die nuusbrief beskikbaar is,asook enige fotos wat laat ingekom het - klier hier

Volgende sperdatum:
23 Mei 2002






DIS MEI - MA'S SE MAAND
MOEDERSDAG - 12 MEI

Hoe om jou ma of die vrou in jou lewe se dag spesiaal te laat maak?

  1. Bring 'n lekker stewige ontbyt vir hulle in die bed
  2. Bederf hulle met blomme en sjokolade
  3. Maak die huis skoon sodat hulle kan ontspan
  4. Gee handgemaakte kaartjie om te sê dat jy van haar baie waardeer in alles wat sy doen
  5. Vat vir haar uit vir ete of pak piekniekmandjie in
  6. Gee vir haar 'n velsorg of 'n massering geskenkbewys
  7. Gee haar hope liefde en drukkies

Mag alle ma's hierdie spesiale Moedersdag geniet!

Terug na bo


Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville