Gemeenteblad

http://ngkdelabat.tripod.com




  In hierdie maand se   uitgawe...

   Van die Redaktrise

  Geestelike Voedsel
   Dink die Here aan my?

  Gemeentenuus
   Gemeente nuus
   Biduur afsluitings

   Artikels
   Hoe om jonk te bly
   Wat beteken dit om werklik ryk te wees?

   Gereeld
   Grapblad
   Verjaarsdae
   Resep
   Goue gedagtes

   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes


Volgende sperdatum:
20 September 2002



Skryf aan Dowe Fokus

Maak 'n donasie

Ontvang Dowe Fokus deur die pos - Intekenare vorm.



Dagsê al my lesers!!!!

Die jaar vlieg regtig vinnig verby! Lente is die tyd van nuwe groei en prag. Die natuur begin stadig maar seker om vir ons te wys dat die winter verby is. Kyk maar hoe vroeg word dit al lig en hoe daar nuwe blare aan die bome groei. Is dit nie wonderlik hoe die Here so goed sorg vir Sy skepping nie? Dit laat ons ook elke dag besef dat Hy ook vir ons sorg.

Mag hierdie maand 'n baie spesiale maand wees en dat jou lewe met vol blomme (vreugdes) bestrooi wees.

Geniet die Nuusbrief!

Gebed: Here, ek wy myself aan U omdat U uself aan my gegee het.

Amen!

Groete in Jesusliefde
NICOLENE

As u 'n gereelde besoeker van hierdie webwerf is, skryf asseblief in. Dit is GRATIS. Deur u inskrywing sal u vir ons help om te weet hoeveel lesers van hierdie webwerf gebruik maak. Dit sal vir ons aanmoediging gee om aan te hou met hierdie werk.

As bonus sal ons vir u elke maand deur e-pos laat weet sodra daar 'n nuwe uitgawe van Dowe Fokus beskikbaar is op die Internet.


Die De la Bat Gemeente in Bellville wil die Woord van God verkondig onder alle Dowes.
Ons doen dit met gebare, met Bybelstudies, en met hierdie maandelikse nuusbrief. Enige bydraes en donasies is welkom.
Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002
Laas opgedateer - 15 September 2002