Gemeenteblad

http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



REDAKSIE-SPAN

Nicolene du Plessis - De La Bat Bellville
Paulus en Petro Frylinck - Effata
Hendrika Barkhuizen en Lisle Niemand - Worcester
Ds Jan Oberholzer en Arina Visser - Pretoria Dowes
Jean-Mari du Toit - Voorblad




GESAMENTLIKE UITGAWE VAN DIE 4 DOWE
GEMEENTES IN SUID-AFRIKA

Desember 2002/Januarie 2003


As u 'n gereelde besoeker van hierdie webwerf is, skryf asseblief in. Dit is GRATIS. Deur u inskrywing sal u vir ons help om te weet hoeveel lesers van hierdie webwerf gebruik maak. Dit sal vir ons aanmoediging gee om aan te hou met hierdie werk.

As bonus sal ons vir u elke maand deur e-pos laat weet sodra daar 'n nuwe uitgawe van Dowe Fokus beskikbaar is op die Internet.


Die De la Bat Gemeente in Bellville wil die Woord van God verkondig onder alle Dowes.
Ons doen dit met gebare, met Bybelstudies, en met hierdie maandelikse nuusbrief. Enige bydraes en donasies is welkom.
Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002
Laas opgedateer - 15 Desember 2002