Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



GEBEDSVERSOEKE

DE LA BAT

  • Bid vir ons De la Bat gemeente dat ons kerk nog steeds sterk sal groei en meer lidmate na ons kerk toe sal kom.
  • Bid vir ons kerk se finansiële behoeftes.
  • Bid vir ons kerk se nuwe kerkraadslede wat vanaf Januarie maand voorgestel word en die kerkraadskamp waar ons sal hou en dat ons die regte besluite sal neem.
  • Bid vir diegene wat hard besig is om Bybelvertaling te doen.
  • Bid ook vir elke kommissies wat volgende jaar weer sal hard werk en dat dit 'n sukses sal wees en mekaar sal ondersteun.
  • Bid vir Ds. Hough vir sy bediening vorentoe, bid ook vir sy vrou, Jean en hulle familie.
  • Bid ook vir Prop. Neil du Plessis wat tans besig is om aansoeke te doen vir werk.
  • Bid ook vir die gemeentelede vir hulle probleme, swaarkrytye en behoeftes en vir hulle ook dat hulle altyd hulle oë gevestig sal wees op Jesus.
  • Sê vir die Here dankie dat Hy ons elke dag seëninge en spesiale gawes gegee het om die Here te dien.
  • Sê vir die Here dankie vir sy groter liefde vir ons elkeen. Hy het ons spesiaal gemaak om Sy kinders te kan wees.
  • Prys die Here vir sy genade .......... AMEN!!!!!


EFFATA VIR DOWES

  • Bid vir ds Andries en dr Ingrid Scholtz se werksaamhede in ons gemeente en die Here vir hulle twee baie spesiaal sal seën.
  • Bid nog steeds vir Effata-Visnet se ywer en fondsinsameling.
  • Bid vir elke Sondag se erediens op verskillende plekke.
  • Bid vir elke Kerkraadslid en alle lidmate se werksaamhede in gemeente.
  • Bid vir alle Bybelstudie leiers en Bybelstudie groepe.
  • Bid vir Dowes wat wegbly van eredienste en die Here in hulle harte sal werk dat hulle weer begeerte sal hê om na Gods Woord te kom luister.
  • Bid vir DvB vir groot hulp aan behoeftige dowes.
  • Bid vir 4 Dowe Gemeentes in SA en hulle predikante en helpers.
  • Bid vir Dienssentrum Effata vir Dowes se toekoms.
  • Bid vir Worcester se De la Bat-skool, Lewensruimte, Instituut vir Dowes, Transoranje-Skool vir Dowes en alle dowe skole.
  • Bid vir DEAFSA en alle verenigings vir Dowes.
  • Bid vir Dowes en ander wat hulle werk verloor en nog werkloos is.
  • Bid vir alle siek mense en ook mense wat swaar kry.
  • Bid vir Kol Rowland Tehuis en Rusoord se inwoners en personeel.
  • Bid vir almal wat hulle geliefdes aan die dood afstaan.


Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville