Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



HOOGTEPUNTE

DE LA BAT GEMEENTE BELLVILLE

    FEBRUARIE 2002
  • Prop. Neil du Plessis help hierdie jaar by De la Bat gemeente
  • Kerkraadskamp by Worcester De la Bat, dit was 'n suksesvolle skolingskamp vir die nuwe kerkraadslede.


    MAART 2002

  • Bettie Teubes het R16 000,00 aan die kerk se bussiefonds geskenk.
  • Jeugkamp by Bettiesbaai (1 - 3 Maart 2002)
  • Magda Spence ontwerp 'n gemeente se webbladsy
  • Jeugspan besoek aan Sonstraal gemeente in Durbanville
  • Prop Neil du Plessis en twee jongmense besoek by De Eike gemeente in Kuilsrivier
  • Christenfees op Nuweland
  • WP Dowes Krieketspan na Durban vir krieketkampioenskappe. Hulle het weer games gewen, maar teen Boland van WP dowes gediskwalifiseer.


    APRIL 2002

  • S.A. Dowes Rolbal Kampioenskappe in Johannesburg. WP dowes het die beker huistoe gebring.


    MEI 2002

  • De la Bat gemeente verjaar op 10 Mei
  • Gemeentelike basaar - Ons het oor die R60 000,00 ingesamel. Dit was 'n reuse sukses.


    JUNIE 2002

  • Op 17 Junie word Jeugdag gevier


    JULIE 2002

  • Bybeloorhandiging by De La Bat gemeente (28 Julie 2002)


    AUGUSTUS 2002

  • Wynland Dowe Klub het aan De la Bat R2 450,00 geskenk, ons dank die Here vir sy groot voorsieninge.


    SEPTEMBER 2002

  • Ringsitting - die ring van Bellville
  • Week vir dowes - 1 tot 7 September 2002
  • Ds. Hough en Jaco Hanekom besoek Barrydale en Oudtshoorn dowes, hulle het ook daar gepreek. Dit was vir wonderlike ervaring om weer met ander dowes te gaan kuier.


    OKTOBER 2002

  • Sending en Evangelisasie kommissie besoek Mitchellsplain dowes. Ons gaan meer volgende jaar fokus op Mitchellsplain.
  • Dankofferfees en dankofferfees - ete (Geld geskenk aan die kerk)
  • Rusoord het by Klapmuts (Butterfly World) besoek, hulle het dit baie geniet. Dit was deel van jeug se projek.


    NOVEMBER 2002

  • 3 November 2002 Gemeente-uitreik (lidmate het gaan preek). Jongmense was by Tygerberg hospitaal (kinderafdeling) koekies, sepies, tandepasta en waslappies uitgedeel. Ander wyke het by verskillende dorpies (dowes) gaan besoek
  • Ds. Hough se haresny. Een voorwaarde was as ons gemeente se basaar oor die R60 000,00 ingesamel het, moet Ds se hare waai. Dit was 'n sukses.
  • Bybellees program het begin
  • Richard Dyabuza van Kayalitsha wil begin om predikant te leer by dowe swart gemeenskap (ons gaan volgende jaar hom meer help met die bediening)
  • Verkiesing van nuwe kerkraadslede


    DESEMBER 2002

  • Weer 'n gesamentlike nuusbrief van 4 gemeentes vir Dowes
  • Groot byeenkoms van al die kerke in Bellville by Velodrome
  • Alle wyke hou afsluiting
  • Kersfees word gevier en Geboorteherdenking van Jesus.


Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville