Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



HOOGTEPUNTE

EFFATA GEMEENTE

    JANUARIE 2002
  • 13 Januarie: Erediens by Potchefstroom
  • 20 Januarie: Bevestiging van nuwe Kerkraad - Ellen Kotzé (Krugersdorp) as diaken - mag die Here jou steeds seën in al jou drome!
  • 21-24 Januarie: Week van Gebed. Ds A Scholtz lei beurte in Kempton Park, Krugersdorp, Alberton en Springs.
  • 26 Januarie: Kerkraad beplanning by Paul en Petro se huis. Vergadering was baie positief.
  • 27 Januarie: Eredienste by Horizon-Noord en Verwoerdpark, Alberton


    FEBRUARIE 2002

  • 10 Februarie: Deputasiebesoek by NG Meyerton. Ons dank steeds die Here wat in horende gemeentes se harte werk.
  • 10 Februarie: Erediens by Vanderbijlpark
  • 17 Februarie: Deputasiebesoek by NG Brakpan-Oos (Trudie Esterhuizen getuig van haar dowe lewe) + Heilige Nagmaal by Cachet
  • 24 Februarie: Eerste Huweliksverrykings byeenkoms.


    MAART 2002

  • 3 Maart: Deputasiebesoek by NH Westonaria. Dan lekker kuier op Trudie Esterhuizen se ouers se plaas en heerlike heerlike ete.
  • 3 Maart: Erediens by Potchefstroom. So baie dowes!
  • 10 Maart: Kerkraad en ds Fourie het spesiale vergadering gehou: Prop Andries Scholtz is eenparig gekies as ons leraar.
  • 17+24 Maart is by gemeente bekendgestel dat prop Scholtz beroep is.
  • Geseënde Paasfees:
  • Donderdagaand, 28 Maart voor Goeie Vrydag was 'n paar lidmate saam met ds Scholtz by NG Gemeente Riebeeckpark in Kempton Park om saam met vyf gemeentes van Kempton Park Nagmaaldiens te hou.
  • Sondagoggend, 31 Maart was ons by Pretoria Dowes waar gesamentlike erediens van 3 gemeentes (Dowes+Horendes) gehou was. Ds Fanie Cronjé van Jakaranda het gepreek en ds Jan het vir Dowes getolk.


    APRIL 2002

  • 7 April: Erediens by Vanderbijlpark
  • 14 April: Spesiale vergadering oor prop Scholtz se beroep en sy antwoord.
  • 26 April: Prop Scholtz het geantwoord en aanvaar beroep na ons gemeente.
  • 28 April: Deputasiebesoek by NH Brakpan.


    MEI 2002

  • 5 Mei: Spesiale kerkraadsvergadering oor beroeping en bevestiging.
  • 9 Mei: Hemelvaart
  • 12 Mei: Erediens by Potchefstroom
  • 12-16 Mei: Pinksterweek
  • 19 Mei: Pinksterfees en Sending traktaatjies in Primrose uitdeel
  • 19 Mei: Deputasiebesoek by NG Strubenvale, Springs


    JUNIE 2002

  • 2 Junie: Erediens by Vanderbijlpark + Winter piekniek
  • 9 Junie: GROOT DAG! Bevestiging en Ontvangs van Ds Andries en Dr Ingrid Scholtz
  • 15 Junie: NG Gemeente Pretoria Dowes hou HEERLIKE Wildsfees by Transoranje Skool vir Dowes.


    JULIE 2002

  • 7 Julie: Erediens by Potchefstroom
  • 14 Julie: Kursus vir Bybelstudie Leiers
  • 21 Julie: Pretoria Dowes hou 22ste verjaarsdag.
  • 28 Julie: Effata hou wonderlike en geseënde 11de verjaarsdag met Heilige Nagmaal en Gemeente-ete. Pretoria Dowes het spesiaal gekom.


    AUGUSTUS 2002

  • 4 Augustus: Erediens by Vanderbijlpark
  • 25 Augustus: Deputasiebesoek by NG Witfield Wes
  • 31 Augustus: BASAAR - KERMIS - LENTEFEES by Springs


    SEPTEMBER 2002

  • 1 September: Nasionale Biddag vir Dowes. Deputasiebesoeke by NG Cachet en NG Primroseheuwel
  • 8 September: Deputasiebesoek by NG Trichardt
  • 8 September: Erediens by Potchefstroom
  • 14 September: Lentefees by NG Gemeente Pretoria Dowes
  • 15 September: Deputasiebesoek by NG Boksburg-Wes
  • 22 September: Deputasiebesoek by NG Kempton Kruin


    OKTOBER 2002

  • 6 Oktober: Nagmaal by Vanderbijlpark. Daarna Potjiekos by Gerrie en Marietjie van Tonder se plot. Kalkoenpotjie!
  • 13 Oktober: CHRISTUSFEES.
  • 20 Oktober: Deputasiebesoek by NG Heilbron
  • 25-27 Oktober: HEERLIKE Gemeentekamp by Klein Kariba. Tweede Huweliksverrykings kamp.


    NOVEMBER 2002

  • 1-3 November: Naweekkamp by Dienssentrum Effata vir Dowes
  • 3 November: Nagmaal by Potchefstroom
  • 10 November: Nagmaal, Doop en Troue by Cachet
  • 21 November: Kers-Teepartytjie by Kolonel Rowland Tehuis



    Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville