Gemeenteblad - http://ngkdelabat.tripod.com


Van die Redaksies
Gebedsversoeke
Die leraars gesels met ons
  Kersboodskappe
Van die Leraars
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Hoogtepunte
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
  Gemeentenuus
De la Bat Bellville
Effata Gemeente
Pretoria Dowes
Worcester De la Bat
   Artikels
Wat is Advent, Kersfees en epifanie?
Jy soek te veel geluk
Die hemel het 'n nommer
Die ideale vrou
Opstel deur laerskoolleerling
'n Inspirerende storie
Vriendskap
   Gereeld
Grappies en staaltjies
Verjaarsdae
Geestelike stukkies
   Briewe
Al ons lesers gesels saam
   Redaksie
   Redaksie


Vorige uitgawes



Reunie: Transoranje-Skool vir dowes - 2004

Transoranje-Skool vir Dowes word in die jaar 2004 vyftig (50) jaar oud.

Help ons asseblief deur die kontakbesonderhede van oud-skoliere en oud-personeel aan my deur te stuur by:

Verskaf asseblief so veel moontlik van die volgende besonderhede:

  • Naam, Van
  • Nooiensvan (indien van toepassing)
  • Kontaknommers (Telefoonnommers, Faksnommers, Selfoon, ens)
  • Epos (email) adres
  • Posadres
  • Watter jare was die persoon by die skool betrokke?
  • Getroud, eggenoot(e), aantal kinders, ens

Stuur asseblief hierdie epos aan soveel moontlik persone wat inligting oor oud-skoliere en oud-personeel kan verskaf.

Groete Wynand De Wet
Namens TRANSORANJE SKOOL VIR DOWES


Terug na bo



Enige voorstelle of probleme met hierdie webblad, kontak vir Magda Spence
Dowe Fokus 2001-2002 - De la Bat Gemeente Bellville