JY Sê: DIT IS ONMOONTLIK
MAAR GOD Sê: AL DIE DINGE IS MOONTLIK - LUKAS: 18:27
JY Sê: EK IS MOEG
MAAR GOD Sê: EK SAL VIR JOU RUS GEE - MATTEUS: 11:26-30
JY Sê: NIEMAND IS LIEF VIR MY NIE
MAAR GOD Sê: EK IS LIEF VIR JOU JOHANNES: 3: 16 & 13:34
JY Sê: EK KAN NIE MEER AANGAAN NIE
MAAR GOD Sê: MY GENADE IS VIR JOU GENOEG 1 KOR: 12:9 / PSALMS: 91:15
JY Sê: EK KAN NIE DIE DINGE LEKKER UITWERK NIE
MAAR GOD Sê: EK SAL JOU ELKE TREE LEI - SPREUKE: 3: 5-6
JY Sê: EK KAN DIT NIE DOEN NIE
MAAR GOD Sê: JY KAN ALLES DOEN - FILIPENSE: 4:13
JY Sê: EK KAN NIE MYSELF VERGEWE NIE
MAAR GOD Sê: EK VERGEWE JOU - 1 JOHANNES: 1:9 & ROMANS 8:1
JY Sê: EK VOEL ALLEEN
MAAR GOD Sê: EK SAL JOU NOOIT LOS OF VERLAAT NIE: HEBREEUS: 13:5
WYS HIERDIE DINGE VIR ANDER MENSE WIE SE LEWE 'N LIGGIE NODIG HET IN HULLE LEWENS
Ingestuur deur Claudell Smit